
Admin Clerk / Admin Klerk
Permanent ·
Requirements:
Graad 12; 2 -3 jaar ondervinding in handelsomgewing; Kennis van AS400 sal `n voordeel wees; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermoë; Goeie verkopevaardighede.
Description:
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie afdeling. Minimum Vereistes:
Company: OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK